Thursday
Mar102011
Sewe babas die afgelope Sondag gedoop
2011-03-10 10:13 Die afgelope Sondag het die kerk gewemel met babas van allerhande groottes, en sewe van hulle is gedoop. Die kerk was gepak met trotse ma’s, pa’s, oumas, oupas en hier en daar ook boeties en sussies. Die seins was in die minderheid en daar was 2 seuns en 5 dogters.
Weereens baie geluk aan al die gesinne wat hierdie spesiale geleentheid meegemaak het. Welkom James, Annelie, Zeiri, Marlene, Edith, Regardt en Aliska.
Hieronder is foto’s van Sondag se eregaste:
Zelri de Beer
Regard Reynier Vermaak
Marlene van den Berg
James Alexander Botha
Edith Marina Otte
Annelie Roodt
Aliska Lia Smith
Ds Andre Joubert | Comments Off | 
