Eldofam Twitter

   

 

Lignet

Wil jy met iemand praat, maar niemand luister nie? Kliek nou na iemand wat jou kan help.

Powered by Squarespace

Mag die komende jaar vreugde en voorspoed vir almal inhou

Bestee 'n week of twee in Frankryk in 2012

FRANKRYK wat eens deel van die bakermat was van ons geloofserfenis, is vandag ʼn uitdagende sendingveld. ʼn Bepalende faktor was die uitroeiing van die Protestantse gelowiges deur die vervolging van die Hugenote. Frankryk se groot geestelike verlies was o.a. Suid-Afrika se wins gewees. Feitlik ʼn
derde van die Europeërs van die 17e eeu wat na Suid-Afrika gegaan het, was Franse Hugenote vlugtelinge.

Ons kan glo dat dit deel was van God se Raadsplan om die Evangelie na Suid-Afrika te bring - ʼn wonderlike geestelike erfenis vir ons as nageslagte, maar net ’n handjievol gelowiges het in ons stamland oorgebly. Uit dankbaarheid teenoor God kan ons ʼn verskil maak in baie gesinne se lewens deur die Evangelie vandag deur uitreikaksies in Frankryk te versprei en daarvoor te bid.

Lees hoe jy kan betrokke raak.

Gedagtes vir die nuwe jaar

Slow dance

Have you ever watched kids on a merry-go-round,
or listened to rain slapping the ground?

Ever followed a butterfly's erratic flight,
or gazed at the sun fading into the night?

You better slow down, don't dance so fast,
time is short, the music won't last.

Do you run through each day on the fly,
when you ask "How are you?", do you hear the reply?

When the day is done, do you lie in your bed,
with the next hundred chores running through your head?

You better slow down, don't dance so fast,
time is short, the music won't last.

Ever told your child, we'll do it tomorrow,
and in your haste, not see his sorrow?

Ever lost touch, let a friendship die,
'cause you never had time to call and say hi?

You better slow down, don't dance so fast,
time is short, the music won't last.

When you run so fast to get somewhere,
you miss half the fun of getting there.

When you worry and hurry through your day,
it's like an unopened gift thrown away.

Life isn't a race, so take it slower,
hear the music before your song is over.

David L. Weatherford

http://www.davidlweatherford.com/index1.html